Hulle snap dit nie. Sal Google vertaal?

Share on Twitter Share on Facebook

Soms is dit nie net jóú werk wat verkeerd verstaan word nie, maar ook ons moedertale.
Tik ʼn woord of ʼn frase in ʼn inheemse taal en kyk of Google dit snap. Nooi van jou
FB-vriende om ook te probeer, en jy kan twee kaartjies na die galageleentheid
in Johannesburg losslaan. #UntranslatableMzansi #Pendoring2017