Gala-geleentheid

Datum: Vrydag, 27 Oktober 2017

Kaartjies: R970 per persoon (met inbegrip van ’n verwelkomingsdrankie, driegang-maaltyd, wyn, vermaak, after-party en geskenke). Studente kry 25% afslag.

Venue: Vodacom World, Midrand

Besprekings: Open op 25 Augustus 2017