84 FINALISTE DING MEE OM GESOGTE PENDORING-TROFEE

Nie minder nie as 84 finaliste ding mee om ’n gesogte Pendoring-trofee. Die wenners word op 30 Oktober by die twintigste Pendoring-bekroningsaand by Vodacom World in Midrand aangekondig.

Die finaliste is gekies uit 283 inskrywings. Negentien reklame-agentskappe het finaliste vir vanjaar opgelewer. Joe Public het weer eens vir die meeste finaliste gesorg, naamlik 13. FCB Kaapstad is tweede met 7 finaliste. Promise Brand Specialists en Ninety9Cents Communications is derde met 5 finaliste elk. Etiket, Ireland/Davenport en TBWA\Hunt\Lascaris Johannesburg het elkeen 4 finaliste opgelewer.

TWO.AM Agency, Birthmark en NATIVE VML het 3 elk, Shift Joe Public, Baie-Lingual Concepts, DDB South Africa en Chasing Migada Productions het 2 finaliste en King James, Kaapstad, FCB 1886, Black River F.C., Haas Advertising en Africards het elkeen 1 finalis.

In die Studentekategorie loop Noordwes-Universiteit voor met 11 finaliste. Tweede is Stellenbosch Academy of Design and Photography met 4 finaliste, Vega, Pretoria, en AAA, Johannesburg, het 2 elk en die Universiteit van Pretoria het 1 finalis.

Kaartjies vir die Pendoring-bekroningsaand is nou te koop by Corrie le Roux (corrie@vibrantmedia.co.za of 011 880 5202). Studente ontvang 25% afslag op kaartjies. Keerdatum vir besprekings is Maandag 19 Oktober.

PENDORING 2015 FINALISTE (in alfabetiese volgorde volgens die titel van die inskrywing)


TELEVISIE/ROLPRENTTEATER (met ’n produksiebegroting bo R600 000) (Geborg deur kykNET)

Titel: Klein Riaan
Agentskap: Native VML
Adverteerder: Netwerk24

TELEVISIE/ROLPRENTTEATER (met ’n produksiebegroting onder R600 000) (Geborg deur kykNET)

Titel: Veldtog: Afrikaans in Argentinië
Agentskap: Promise Brand Specialists
Adverteerder: CNA

Titel: Bulldog
Agentskap: Ninety9Cents Communications
Adverteerder: Checkers

VIDEO EN ROLPRENT NIE VIR ALGEMENE/OPENBARE UITSENDING NIE

Geen finaliste

RADIO

Titel: Veldtog: Bestanddele
Agentskap: Joe Public
Adverteerder: Foodcorp

Titel: Veldtog: 5 Minute
Agentskap: TBWA\Hunt\Lascaris, Johannesburg
Adverteerder: Tiger Brands

Titel: ’n Leeftyd in ’n Minuut
Agentskap: Joe Public
Adverteerder: Dialdirect

Titel: Veldtog: Noodsaaklikhede
Agentskap: FCB, Kaapstad
Adverteerder: Engen QuickShop

Titel: Veldtog: Poespas Radio
Agentskap: Ireland/Davenport
Adverteerder: CliffCentral

Titel: Veldtog: Treffers
Agentskap: Joe Public
Adverteerder: Nedbank

Titel: Vegan
Agentskap: Joe Public
Adverteerder: Steers

Titel: Wildtuin
Agentskap: TBWA\Hunt\Lascaris, Johannesburg
Adverteerder: Tiger Brands

KOERANTE

Titel: Veldtog: Bestanddele
Agentskap: Joe Public
Adverteerder: Foodcorp

Titel: #TheDress
Agentskap: Ireland/Davenport
Adverteerder: Salvation Army

TYDSKRIFTE (Geborg deur Huisgenoot)

Titel: Veldtog: Klankbane
Agentskap: FCB, Kaapstad
Adverteerder: BMW Motorrad

PLAKKATE

Titel: Rock Jou Snor
Agentskap: TWO.AM Agency
Adverteerder: MK

BUITENSHUIS

Geen finaliste

DIGITAAL – Webwerf, mikrowerf, mobiele toepassings en werwe (Geborg deur Media24)

Titel: Want dis lekker!
Agentskap: Etiket
Adverteerder: Kief Koekies

DIGITAAL – Internetreklame, Mobiele reklame, Sosiale Media & E-posbemarking

Titel: Veldtog: Stemposboodskappe
Agentskap: Baie-Lingual Concepts
Adverteerder: The-O/Produce/Sound Patch Collaboration

OORSPRONKLIK AFRIKAANS (geborg deur Die Dagbreek Trust)

Titel: Veldtog: Bestanddele
Agentskap: Joe Public
Adverteerder: Foodcorp

Titel: Bodemloos
Agentskap: Shift Joe Public
Adverteerder: Mugg & Bean

Titel: Veldtog: Kies jou kompetisie reg
Agentskap: DDB South Africa
Adverteerder: SABC

Titel: Kinderboeke
Agentskap: Promise Brand Specialists
Adverteerder: CNA

Titel: Veldtog: Klankbane
Agentskap: FCB, Kaapstad
Adverteerder: BMW Motorrad

Titel: Klein Riaan
Agentskap: NATIVE VML
Adverteerder: Netwerk24

Titel: Veldtog: 5 Minute
Agentskap: TBWA\Hunt\Lascaris, Johannesburg
Adverteerder: Tiger Brands

Titel: Veldtog: Poespas Radio
Agentskap: Ireland/Davenport
Adverteerder: CliffCentral

Titel: Suzaniël
Agentskap: Ninety9Cents Communications
Adverteerder: Checkers

Titel: Veldtog: Treffers
Agentskap: Joe Public
Adverteerder: Nedbank

Titel: Veldtog: Troetelname
Agentskap: Ninety9Cents Communications
Adverteerder: Winhall & de Stadler Jewellers

Titel: Want dis lekker!
Agentskap: Etiket
Adverteerder: Kief Koekies

Titel: Wildtuin
Agentskap: TBWA\Hunt\Lascaris, Johannesburg
Adverteerder: Tiger Brands

KLEINHANDEL

Titel: Veldtog: Afrikaans in Argentinië
Agentskap: Promise Brand Specialists
Adverteerder: CNA

Titel: Veldtog: Afrikarnivore
Agentskap: Joe Public
Adverteerder: Steers

Titel: Veldtog: Noodsaaklikhede
Agentskap: FCB, Kaapstad
Adverteerder: Engen QuickShop

Titel: Suzaniël
Agentskap: Ninety9Cents Communications
Adverteerder: Checkers

Titel: Veldtog: Tjie
Agentskap: FCB, Kaapstad
Adverteerder: Corner Bakery

Titel: Veldtog: Troetelname
Agentskap: Ninety9Cents Communications
Adverteerder: Winhall & de Stadler Jewellers

Titel: Vernuftig Vermeng
Agentskap: FCB, Kaapstad
Adverteerder: Equatorial Coffee

Titel: Warm
Agentskap: Haas Advertising
Adverteerder: Spur Steak Ranches

VERNUF

Titel: Bodemloos
Agentskap: Shift Joe Public
Adverteerder: Mugg & Bean
Vernuf: Kopieskryf

Titel: FliekNET
Agentskap: Birthmark
Adverteerder: KykNET-kanale
Vernuf: Grafiese bewegingsontwerp

Titel: Veldtog: Kies jou kompetisie reg
Agentskap: DDB South Africa
Adverteerder: SABC
Vernuf: Kopieskryf

Titel: Klein Riaan
Agentskap: Native VML
Adverteerder: Netwerk24
Vernuf: Spesiale visuele effekte

Titel: KykNET Beleef jou Wêreld
Agentskap: Birthmark
Adverteerder: KykNET
Vernuf: Regie

Titel: KykNET Beleef jou Wêreld
Agentskap: Birthmark
Adverteerder: KykNET
Vernuf: Spesiale visuele effekte

Titel: ’n Leeftyd in ’n Minuut
Agentskap: Joe Public
Adverteerder: Dialdirect
Vernuf: Kopieskryf

Titel: Veldtog: Poespas Radio
Agentskap: Ireland/Davenport
Adverteerder: CliffCentral
Vernuf: Kopieskryf

Titel: Rock jou Snor
Agentskap: TWO.AM Agency
Adverteerder: MK
Vernuf: Illustrasie

Titel: Rock jou Snor
Agentskap: TWO.AM Agency
Adverteerder: MK
Vernuf: Tipografie

Titel: Veldtog: Stemposboodskappe
Agentskap: Baie-Lingual Concepts
Adverteerder: The-O/Produce/Sound Patch Collaboration
Vernuf: Musiek en klankontwerp & oorspronklike musiek
en klankontwerp

Titel: Toe Vind Ek Jou
Agentskap: Chasing Migada Productions
Adverteerder: Francois van Coke Feat. Karen Zoid
Vernuf: Kinematografie

Titel: Toe Vind Ek Jou
Agentskap: Chasing Migada Productions
Adverteerder: Francois van Coke Feat. Karen Zoid
Vernuf: Regie

Titel: Veldtog: Treffers
Agentskap: Joe Public
Adverteerder: Nedbank
Vernuf: Oorspronklike musiek en klankontwerp

Titel: Want dis lekker!
Agentskap: Etiket
Adverteerder: Kief Koekies
Vernuf: Kopieskryf

KOMMUNIKASIE-ONTWERP

Titel: Haal die Taai uit Taal
Agentskap: Etiket
Adverteerder: ATKV

Titel: Veldtog: Smaak Verskil
Agentskap: Joe Public
Adverteerder: Clover

Titel: Vernuftig Vermeng
Agentskap: FCB, Kaapstad
Adverteerder: Equatorial Coffee

LEWENDE GEBEURTENISSE & AKTIVERINGS & DIREKTE BEMARKING

Titel: Boks vol Inspirasie
Agentskap: Promise Brand Specialists
Adverteerder: CNA

Titel: Omkeerbare Tronkbaadjie
Agentskap: Joe Public
Adverteerder: One School at a Time

Titel: Sanlam Musiekfees
Agentskap: King James, Kaapstad
Adverteerder: Sanlam

GEÏNTEGREERDE VELDTOG (Geborg deur die ATKV)

Titel: Boks vol Inspirasie
Agentskap: Promise Brand Specialists
Adverteerder: CNA

EG SUID-AFRIKAANS – TELEVISIE

Titel: Starship
Agentskap: Black River F.C.
Adverteerder: Electronic Media Network

EG SUID-AFRIKAANS – RADIO

Titel: Veldtog: A Funeral Plan for Big Families
Agentskap: Joe Public
Adverteerder: Nedbank

Titel: Veldtog: Igugu
Agentskap: FCB 1886
Adverteerder: Cell C

EG SUID-AFRIKAANS – ALGEMEEN

Titel: Veldtog: South African Christmas arriving 2015
Agentskap: Africards
Adverteerder: Africards

EG SUID-AFRIKAANS – VERNUF

Geen finaliste

STUDENTE

STUDENTE – TELEVISIE; ROLPRENTTEATER; VIDEOKOMMUNIKASIE; INTERNETREKLAME

Titel: Spel
Reklameskool/Tersiêre instelling: Noordwes-Universiteit
Studente: Schalk Willem Theron, John William Longland, Yolanda Mayer, Frané Els, Naydine Hartzenberg, Lindie Nel, Pieter de la Rey, Landie Terblanche, Marcelle Versteeg

Titel: Toorberg
Reklameskool/Tersiêre instelling: Universiteit van Pretoria
Studente: Marilize Gouws, Monique Cowdrey

STUDENTE – RADIO

Geen finaliste

STUDENTE – GEDRUKTE KOMMUNIKASIE

Titel: Veldtog: Alle Kwale
Reklameskool/Tersiêre instelling: Vega School of Brand Leadership, Pretoria
Studente: Megan Budler, Christi Meletakos

Titel: Veldtog: Etikette
Reklameskool/Tersiêre instelling: Vega School of Brand Leadership, Pretoria
Student: Layla Loots

Titel: Vat-nie-khaki
Reklameskool/Tersiêre instelling: Stellenbosch Academy of Design and Photography
Student: Peter Assenga

STUDENTE – KOMMUNIKASIE-ONTWERP

Titel: Ja Oom, Nee Oom
Reklameskool/Tersiêre instelling: Stellenbosch Academy of Design and Photography
Student: Casper Schutte

STUDENTE – VERNUF

Vernuf: Illustrasie
Titel: Dorp
Reklameskool/Tersiêre instelling: Noordwes-Universiteit
Student: Amanda van der Walt

Vernuf: Fotografie en Grafiese ontwerp
Titel: Ja Oom, Nee Oom
Reklameskool/Tersiêre instelling: Stellenbosch Academy of Design and Photography
Student: Casper Schutte

Vernuf: Illustrasie
Titel: Maaifoedie
Reklameskool/Tersiêre instelling: Noordwes-Universiteit
Student: Lise-Marié Clarke

Vernuf: Kinematografie
Titel: Spel
Reklameskool/Tersiêre instelling: Noordwes-Universiteit
Studente: Schalk Willem Theron, John William Longland, Yolanda Mayer, Frané Els, Naydine Hartzenberg, Lindie Nel, Pieter de la Rey, Landie Terblanche, Marcelle Versteeg

Vernuf: Redigering
Titel: Spel
Reklameskool/Tersiêre instelling: Noordwes-Universiteit
Studente: Schalk Willem Theron, John William Longland, Yolanda Mayer, Frané Els, Naydine Hartzenberg, Lindie Nel, Pieter de la Rey, Landie Terblanche, Marcelle Versteeg

Vernuf: Regie
Titel: Spel
Reklameskool/Tersiêre instelling Noordwes-Universiteit
Studente: Schalk Willem Theron, John William Longland,Yolanda Mayer, Frané Els, Naydine Hartzenberg, Lindie Nel, Pieter de la Rey, Landie Terblanche, Marcelle Versteeg

STUDENTE – GEÏNTEGREERDE VELDTOG

Titel: Bekstil
Reklameskool/Tersiêre instelling: Stellenbosch Academy of Design and Photography
Student: Miemie-Louise Van Der Walt

Titel: MK Gly
Reklameskool/Tersiêre instelling: Noordwes-Universiteit
Studente: Lise-Marié Clarke, Stefan Kruger, PJ Pretorius, Roelien Potgieter

Titel: MK Gons
Reklameskool/Tersiêre instelling: Noordwes-Universiteit
Studente: Reandi Engelbrecht, Adrien Viljoen,
Ronel Swanepoel, Luanri Venter

Titel: MK Kuier
Reklameskool/Tersiêre instelling: Noordwes-Universiteit
Student: Amanda van der Walt

Titel: MK Live
Reklameskool/Tersiêre instelling: Noordwes-Universiteit
Studente: Tanya Loots, Marézane Trollip, Christine Muilwijk

Titel: MK Tjoen-It
Reklameskool/Tersiêre instelling: Noordwes-Universiteit
Studente: Berné van Zyl, Suzél van Heerden, Junika van Schalkwyk

STUDENTE – EG SUID-AFRIKAANS

Titel: Veldtog: Anyone’s Game
Reklameskool/Tersiêre instelling: AAA School of Advertising, Johannesburg
Studente: Lizandri van de Merwe, Yenani Madikwa

Titel: President
Reklameskool/Tersiêre instelling: AAA School of Advertising, Johannesburg
Student: Mahlatse Moetlo